Thursday 14 November 2019
Home      All news      Contact us     
enca - 5 days ago

Landbou-organisasies mik hof toe oor grondonteiening

Landbou-organisasies mik hof toe oor grondonteiening Sarina.Prinsloo Fri, 11/08/2019 - 19:30 Teaser Media Paragraphs Landbou-organisasies is dit eens dat grondonteiening sonder vergoeding nie goed kan wees vir landbou en die land se ekonomie in geheel nie.  PRETORIA - Die regering sê grondonteiening sonder vergoeding sal voortgaan, maar landbou-organisasies is vasbeslote om dit teen te staan -- tot in die hof. Dis nou n jaar sedert die parlement n resolusie aanvaar het om die Grondwet vir dié doel te wysig. n Ad hoc-komitee van die parlement het dié week weer vergader oor hoe om die betrokke klousule te wysig.


Latest News
Hashtags:   

Landbou

 | 

organisasies

 | 

grondonteiening

 | 
Most Popular (6 hours)

Most Popular (24 hours)

Most Popular (a week)

Sources